Genesis 19:34 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die volgende dag sê die oudste dogter aan die jongste: “Let op, ek het verlede nag by my vader gaan lê; laat ons hom vannag weer wyn gee om te drink; gaan dan in, lê by hom sodat ons ons vader se saad deur ons lewend kan hou.”

Genesis 19

Genesis 19:29-37