Genesis 19:33 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle gee toe dié nag vir hulle vader wyn om te drink en die oudste het gekom en by hom gaan lê sonder dat hy geweet het wanneer sy gaan lê of wanneer sy opgestaan het.

Genesis 19

Genesis 19:26-38