Genesis 19:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe die dag begin breek, het die engele by Lot aangedring en gesê: “Staan op, vat jou vrou en jou twee dogters wat by jou is sodat jy nie saam vernietig word vir die wetsoortreding van die stad nie.”

Genesis 19

Genesis 19:14-16