Genesis 19:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe gaan Lot uit en praat met sy skoonseuns wat sy dogters aanvaar het en sê: “Staan op, gaan uit hierdie plek uit, want יהוה verwoes die stad.” In die oë van sy skoonseuns was hy egter soos een wat gekskeer.

Genesis 19

Genesis 19:5-22