Genesis 16:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Avram antwoord Sarai: “Let op, jou slavin is in jou hand; doen met haar soos dit goed is in jou oë.” Toe het Sarai haar sleg behandel en sy het van haar af weggevlug.

Genesis 16

Genesis 16:3-16