Genesis 16:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Sarai sê vir Avram: “Dié onreg aan my gedoen, is op jou! Ek self het my slavin aan jou bors gegee en nou dat sy sien dat sy swanger is, het ek veragtelik in haar oë geword. Laat יהוה oordeel tussen my en jou.”

Genesis 16

Genesis 16:1-15