Genesis 16:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Sarai, die vrou van Avram, vat vir Hagar, haar slavin van Mitzrayim en gee haar aan haar man Avram as vrou nadat Avram tien jaar in die land Kena’an gewoon het.

Genesis 16

Genesis 16:1-13