Genesis 16:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Sarai het vir Avram gesê: “Let op, יהוה het van my teruggehou om geboorte te gee. Gaan, wees intiem met my slavin; miskien kan ek kinders deur haar hê.” Avram het na Sarai geluister.

Genesis 16

Genesis 16:1-9