Genesis 10:23-26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

23. Die seuns van Aram was: Utz, Hul, Geter en Mash.

24. Arpakhshad was die vader van Shelag en Shelag van `Ever.

25. Vir `Ever is twee seuns gebore; die naam van die een was Peleg,Gen 11:6-9 want in sy dae het die aardbewoners verdeeld geraak en die naam van sy broer was Yoktan.

26. Yoktan was die vader van Almódad, Shelef, Hatzar-Mavet, Yerag,

Genesis 10