Vir `Ever is twee seuns gebore; die naam van die een was Peleg,Gen 11:6-9 want in sy dae het die aardbewoners verdeeld geraak en die naam van sy broer was Yoktan.