Genesis 10:22-25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

22. Die seuns van Shem was: `Eilam, Ashur, Arpakhshad, Lud en Aram.

23. Die seuns van Aram was: Utz, Hul, Geter en Mash.

24. Arpakhshad was die vader van Shelag en Shelag van `Ever.

25. Vir `Ever is twee seuns gebore; die naam van die een was Peleg,Gen 11:6-9 want in sy dae het die aardbewoners verdeeld geraak en die naam van sy broer was Yoktan.

Genesis 10