`Ezra 10:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het `Ezra, die skrifgeleerde, opgestaan van voor die huis van God en in die kamer van Y’hoganan, die seun van Elyashiv ingegaan en hy het daar gesit, maar geen brood geëet of water gedrink nie, want hy was vol smart vir die oortreding van die mense.

`Ezra 10

`Ezra 10:1-11