Toe het `Ezra, die skrifgeleerde, opgestaan en die oudstes van die priesters, die Leviete en die hele Yisra’el laat sweer dat hulle sal doen volgens hierdie opdrag en hulle het gesweer.