Farao se wil, emosie en verstand was onveranderlik sodat hy die seuns van Yisra’el nie laat gaan het nie, soos יהוה deur die hand van Moshe gesê het.