Eksodus 10:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

יהוה het vir Moshe gesê: “Gaan na Farao toe, want Ék het sy wil, emosie en verstand, asook die wil, emosie en verstand van sy diensknegte verhard sodat Ek hierdie tekens van My onder hulle kan uitvoer

Eksodus 10

Eksodus 10:1-3