Eksodus 6:27 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit is hulle wat met Farao, die koning van Mitzrayim, gepraat het om die seuns van Yisra’el uit Mitzrayim uit te bring. Hierdie selfde Moshe en Aharon.

Eksodus 6

Eksodus 6:25-30