Eksodus 6:26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit is dieselfde Aharon en Moshe vir wie יהוה gesê het: “Bring die seuns van Yisra’el uit die land van Mitzrayim uit volgens hulle menigte.”

Eksodus 6

Eksodus 6:24-27