Eksodus 36:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle het al die bydraes, wat die seuns van Yisra’el vir die uitvoer van die werk by die maak van die Afgesonderde Plek gebring het, vanaf Moshe ontvang en hulle het oggend na oggend steeds vir hom vrywillige offergawes gebring.

Eksodus 36

Eksodus 36:1-11