Eksodus 36:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Moshe het B’tzal’el, Oholi’av en elkeen wat kunstig was, in wie se wil en verstand יהוה wysheid gegee het, geroep; elkeen wie se wil en verstand hom opgewek het om die werk te kom doen.

Eksodus 36

Eksodus 36:1-7