Eksodus 34:27 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

יהוה het ook vir Moshe gesê: “Skryf hierdie woorde neer, want volgens hierdie woorde het Ek ’n verbond gesluit met jou en met Yisra’el.”

Eksodus 34

Eksodus 34:18-35