Eksodus 34:26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die eerstes van die eerstelinge van jou grond moet jy in die huis van יהוה, jou God, bring. Jy mag nie ’n jong bokkie kook in sy moeder se melk nie.”

Eksodus 34

Eksodus 34:24-30