Sewe dae lank moet jy versoening doen vir die altaar en dit afsonder. Die altaar sal heeltemal afgesonder wees en alles wat aan die altaar raak, is afgesonder.