Eksodus 29:36 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Jy moet daagliks ’n bul as sondoffer offer tot versoening. Jy sal die altaar reinig wanneer jy daarvoor versoening doen en jy moet dit salf om dit af te sonder.

Eksodus 29

Eksodus 29:26-39