Eksodus 29:34 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

As daar van die vleis van die inwydingsoffer of van die brood tot die oggend toe oorbly, moet jy dit wat oor is, met vuur verbrand; dit mag nie geëet word nie, want dit is afgesonder.

Eksodus 29

Eksodus 29:25-42