Hulle moet dié dinge eet waarmee versoening bewerk is toe hulle hande bevestig is en hulle afgesonder is, maar iemand anders mag nie daarvan eet nie, want dit is afgesonder.