Eksodus 29:28 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit sal vir Aharon en sy seuns hulle porsie wees as ’n ewige instelling van die kant van die kinders van Yisra’el af, want dit is ’n opligoffer en dit sal ’n opligoffer wees van die kant van die kinders van Yisra’el, vanuit hulle vredesoffers; hulle opligoffer aan יהוה.

Eksodus 29

Eksodus 29:18-37