Eksodus 29:27 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Jy moet van die inwydingsram, die bors van die waaioffer wat gewaai is en die boud van die opligoffer wat opgelig is, afsonder; dit wat vir Aharon is en dit wat vir sy seuns is.

Eksodus 29

Eksodus 29:18-29