Eksodus 28:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hierdie is die klere wat hulle moet maak: ’n borsplaat, ’n skouerstuk, ’n bokleed, ’n uitgewerkte kleed, ’n tulband en ’n gordel. Hulle moet vir Aharon, jou broer en vir sy seuns, afgesonderde klere maak, om My as priester te dien.

Eksodus 28

Eksodus 28:1-5