Eksodus 28:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Jy moet praat met almal wat vaardig is, wat Ek met die gees van wysheid vervul het sodat hulle Aharon se klere maak, om hom af te sonder sodat hy vir My as priester kan dien.

Eksodus 28

Eksodus 28:2-12