Eksodus 27:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Jy moet ook sy potte maak om die as te verwyder, asook sy grawe, skottels, vleishake en vuurpanne. Al dié toebehore moet jy van koper maak.

Eksodus 27

Eksodus 27:1-7