Eksodus 25:33 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Drie bakkies, soos amandelbloeisels gevorm, moet aan die een arm gemaak word, met ’n knop en ’n blom en drie bakkies wat soos amandelbloeisels gevorm is aan die ander arm, met ’n knop en ’n blom; so moet dit wees aan die ses arms wat uit die lampstaander uitgaan.

Eksodus 25

Eksodus 25:32-35