Ses arms moet uit die sykante uitgaan: drie arms van die lampstaander uit die een kant en drie arms van die lampstaander uit die ander kant.