Eksodus 15:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die vyand het gesê: ‘Ek sal agtervolg, inhaal, die buit verdeel, my begeerte sal oor hulle versadig word; ek sal my swaard uittrek, my hand sal hulle vernietig.’

Eksodus 15

Eksodus 15:7-10