Eksodus 15:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Met die blaas van U neusgate het die waters opgehoop, die strome het bly staan soos ’n wal, die dieptes het styf geword in die hart van die see.

Eksodus 15

Eksodus 15:7-14