Eksodus 15:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Vrees en verskrikking het op hulle geval; deur die grootheid van U arm was hulle bewegingloos soos ’n klip terwyl U volk deurtrek; terwyl die volk wat U, יהוה, losgekoop het, deurtrek.

Eksodus 15

Eksodus 15:7-20