Eksodus 15:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het die hoofde van Edom van binne gebewe, bewing het die magtiges van Mo’av beetgekry. Al die inwoners van Kena’an het weggesmelt.

Eksodus 15

Eksodus 15:12-18