Eksodus 12:22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Vat ’n bossie hisop en steek dit in die bloed wat in die skottel is en smeer aan die bo-kosyn en aan die twee deurposte van die bloed wat in die skottel is en niemand van julle mag by die deur van sy huis uitgaan tot dagbreek toe nie,

Eksodus 12

Eksodus 12:13-26