Eksodus 12:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het Moshe al die oudstes van Yisra’el laat roep en vir hulle gesê: “Gaan haal vir julle lammers uit volgens julle families en slag die Pesag.

Eksodus 12

Eksodus 12:19-25