Deuteronomium 32:42 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek sal My pyle dronk maak met bloed en My swaard sal vlees verteer met die bloed van die verslaande en die gevangene, vanaf die langhaar leiers van die vyand.’Rom 15:10 want Hy sal die bloed van sy diensknegte vergeld, wraak uitoefen op Sy teëstanders en toedekking doen vir Sy land en Sy volk.”

Deuteronomium 32

Deuteronomium 32:35-51