Deuteronomium 32:41 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

as Ek My glinsterende swaard skerp maak en My hand na regverdige oordeel gryp, sal Ek wraak uitoefen op My teëstanders en My haters terugbetaal.

Deuteronomium 32

Deuteronomium 32:35-45