Deuteronomium 31:2-4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

2. en vir hulle gesê: “Ek is vandag honderd-en-twintig jaar oud; ek is nie langer in staat om te kom of te gaan nie en יהוה het vir my gesê: ‘Jy sal nie oor hierdie Yarden gaan nie.’

3. Dit is יהוה, jou God, wat voor jou sal oorgaan; Hy sal hierdie nasies voor jou uit vernietig en jy sal hulle onteien. Y’hoshua is die een wat voor julle sal oorgaan, net soos יהוה gesê het.

4. יהוה sal met hulle doen soos Hy met Sigon en met `Og, die konings van die Emoriete en met hulle land gedoen het, toe Hy hulle vernietig het.

Deuteronomium 31