Deuteronomium 31:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit is יהוה, jou God, wat voor jou sal oorgaan; Hy sal hierdie nasies voor jou uit vernietig en jy sal hulle onteien. Y’hoshua is die een wat voor julle sal oorgaan, net soos יהוה gesê het.

Deuteronomium 31

Deuteronomium 31:2-4