Deuteronomium 29:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Moshe het die hele Yisra’el geroep en vir hulle gesê: “Julle het alles gesien wat יהוה in die land van Mitzrayim voor julle oë aan Farao, aan al sy dienaars en aan sy hele land gedoen het,

Deuteronomium 29

Deuteronomium 29:1-9