Deuteronomium 29:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hierdie is die woorde van die verbond wat יהוה Moshe beveel het om met die seuns van Yisra’el te sluit in die land van Mo’av, bo en behalwe die verbond wat Hy met hulle by Horev gesluit het.

Deuteronomium 29

Deuteronomium 29:1-8