Deuteronomium 21:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dan moet die priesters, die seuns van Levi, naderkom, want יהוה, jou God, het hulle gekies om Hom te dien en om in die Naam (Karakter en Outoriteit) van יהוה te seën en volgens hulle uitspraak moet elke verskil en aanval besluit word.

Deuteronomium 21

Deuteronomium 21:1-13