Deuteronomium 21:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die oudstes van dié stad moet die verskalf afbring na ’n vallei met ’n vloeiende stroom waarin nie geploeg of gesaai is nie en hulle moet die vers se nek daar in die vallei breek.

Deuteronomium 21

Deuteronomium 21:1-12