Deuteronomium 2:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Die tyd wat verbygegaan het vandat ons van Kadesh-Barnea af getrek het totdat ons oor die spruit Zered gegaan het, was agt en dertig jaar totdat die hele geslag van soldate uit die kamp dood is soos יהוה vir hulle gesweer het,