Deuteronomium 11:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Geen man sal teen julle kan standhou nie; יהוה, julle God, sal die skrik en vrees vir julle oor die hele land, waarop julle sal loop, laat kom soos Hy julle beloof het.

Deuteronomium 11

Deuteronomium 11:24-32