Deuteronomium 11:24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Elke plek waar julle voetsool op trap, sal aan julle behoort; vanaf die wildernis tot by L’vanon, van die rivier, die Eufraatrivier, tot by die Westelike See sal julle grondgebied wees.

Deuteronomium 11

Deuteronomium 11:22-29