Dani'el 2:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Die koning het geantwoord en vir die Kasdeërs gesê: “Die woord wat ek gepraat het is waar; as julle nie aan my die droom en sy betekenis bekend maak nie, sal julle in stukke gekap en julle huise geplunder word,